CREATION MINISTRIES INTERNATIONAL | Please wait for images to load | VIEW ONLINE
|
![]() |
|||||||||||||||||||||||
CMI se bekende The Creation Answers Book is nou ook in Afrikaans beskikbaar. Antwoorde oor die Skepping (AODS) is ‘n boek ‘enig in sy soort’ wat aktuele kwessies van die dag aanspreek. Sestig vrae oor Genesis en die Evangelie, skepping en evolusie, en ook die wetenskap word kortliks beantwoord—en dit is boonop nie ‘ruimtewetenskap’ nie! Oor baie jare van CMI-bediening was die gewildste vraag tydens aanbiedings: ‘Wie was Kain se vrou?’ Deesdae het die fokus egter verskuif na: ‘As God almagtig en goed is, waarom al die dood, pyn, siekte en lyding in die wêreld?’ Antwoorde oor die Skepping verken dié en verskeie ander vrae o.a. Bestaan God wel? Is alles in ses 24-uur-dae geskep? Het Adam en Eva werklik geleef? Waar kom al die sogenaamde ‘rasse’vandaan? Het die wetenskap die Bybel verkeerd bewys? Is evolusie die hoeksteen van die wetenskap? Wat van gapingsteorieë? Waar pas die dinosourusse in? Hoe kan ons vêr afgeleë sterre in ’n jong heelal sien? Wat van koolstofdatering? Was die Sondvloed wêreldwyd? Hoe het Noag al die diere op die ark gekry? Wat van kontinentale drywing en die ystydperk? Waar is al die mens-fossiele? Waarom verwerp so baie mense die Evangelie en weier om te luister? |
|||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||
|
|||||||||||||||||||||||
You can freely print out or forward these INFObytes or articles from our website to your friends, colleagues, family and even your local media. If you have had this passed on to you and wish to receive CMI INFObytes directly, subscribe here.
If you need to change your email address or other information, or to unsubscribe, please update your profile.
Creation Ministries International—Worldwide Contact Information |
|||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||
About Us |
CMI Home |
What We Believe |